EJM Konstruksie Sagteware

EJM

Greyline heading Facebook Kontak Ons EJM Logo Epos English Tuis
  tuisSagteware oor ons span kontak ons

Emwin lewer sedert 1982 geïntegreerde sagteware vir die konstruksiebedryf.
Lees hier meer oor die geskiedenis van ons maatskappy.

Gold FrameEJM Motivated Team
Gold

2015 - Steeds aan die gang

Die Toekoms tegemoet met ’n Toegewyde Span!

Gold FrameNorthbound Financial

2013 - Vennootskap


Maroon

2009 - EJM Toepassings

Trencon was die eerste kliënt wat die nuwe toepassings begin gebruik het.

Hier vier ons hul eerste jaar van gebruik van die nuwe EJM toepassings

  

2012 - 30 Jaar


30 jaar in besigheid.

Maroon
Gold Frame New Logo & New Line Maroon Frame
Maroon

2014 - Verhuis

Maroon

2022 - Vier ons 40 jaar in besigheid!

Maroon

2016 - EJM SQL Weergawe 3 en EJM Wolk

EJM Motivated Team Gold Frame EJM Motivated Team
Gauteng Offices

Terwyl ons ons 40ste jaar vier, neem ons die tyd om na te dink oor hoe ver ons gekom het en waardeer almal wat saam was vir die reis.

Dankie aan ons wonderlike kliënte en ons wonderlike span wat van EMWIN 'n sukses gemaak het.

Ons sien uit na wat die toekoms inhou!

Northbound Financial en Emwin vorm 'n vennootskap.

Wayne Tinley, die eienaar van Northbound, is 'n CA (SA) met ervaring in die konstruksiebedryf. 

Gold
Maroon Frame Trencon EJM Maroon Frame EJM 30 Years

Die nuwe lyn SQL-gebaseerde programme word bekendgestel. .

Dit voldoen aan die behoefte vir groot stelsels in 'n gedesentraliseerde webomgewing. Hierdie nuwe lyn staan bekend as EJM SQL

'n Nuwe logo is bekendgestel om die nuwe toepassingslyn te vier. - Die logo is gebaseer op die handtekening van prof Ernst Marais, die vader van die stigter. Hy was 'n stigterslid van die Raad vir Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsing, waar hy ondervoorsitter geword het.

Hy was die eerste voorsitter van die Bestuurskomitee van die Hoërskool Menlopark

en die eerste Rektor van die Universiteit van Port Elizabeth (nou bekend as Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit)

Met die logo streef ons na die hoë vlakke van integriteit en innovasie wat sy lewe gekenmerk het.

Gold

2008 - Nuwe Lyn & Nuwe Logo

 


 Verhuis na ons nuwe kantoor in Gauteng 

Gold
Gold Frame EJM MS Dos

1984 - MS Dos


Maroon

1995 - MS Access 95


Windows as bedryfstelsel kry geloofwaardigheid. Ernst herskryf die programme deur MS Access te gebruik. EMCount is na 'n jaar gevolg deur EMPay en EMProject.

Gold
Gold Frame Rob Salzer

2000 - Rob Salzer sluit by ons aan



Maroon

2007 - Vista Gesertifiseer




Eerste maatskappy in Suid-Afrika om Vista-sertifisering vir hul toepassings te kry.

2002 - EMWIN Kaap

EMWIN Kaap is begin met Reshenda Piedt as besturende vennoot.

Maroon
Gold
Gold Frame Construction Vehicles

2005 - Emtec


Maroon

1982 - Gat in die mark


Ernst identifiseer 'n gaping in die mark vir kostebestuur-programmatuur. Ernst Marais & Vennote is gebore. Die eerste toepassings is in MSBasic op die bedryfstelsel CPM geskryf.

Rob Salzer het in 1982 by HKC Systems aangesluit en later daar Direkteur van Verkope geword. In November 2000, na die ontbinding van HKC, het Rob Ernst Marais genader om kragte saam te snoer. Die gevolg was dat die maatskappy hernoem is tot "EMWIN Systems" en Rob het die rol van Direkteur: Verkope en Bemarking oorgeneem. Hy het die gebruikersbasis wesenlik vergroot en het ‘n groot bydrae gelewer tot "EMWIN Systems". Rob is op 30 November 2008 oorlede ná ‘n lang siekbed. Hy word ten seertste gemis deur sy familie, vriende en kollegas. 


MS-DOS word geloods. Dit het in die 80's die hoofstroom bedryfstelsel geword. Die programme is herskryf om daarby aan te pas. Hierdie lyn was bekend as EMSYS.   



Red Frame EJM 1995 Maroon Frame Windows Vista Maroon Frame Reshenda Piedt managing
        partner

Wikus Hattingh sluit as programmeerder aan by die maatskappy.

Hy word in die diepkant gegooi en ontwikkel Emtec, ons Gereedskap & Toerusting-bestuurstelsel.

Maroon Frame EM EJM

Ernst Marais, stigter van die maatskappy, begin sy werksloopbaan by die raadgewende ingenieursfirma, Fick & Hollenbach.

Nadat hy die vereiste ervaring in raadgewende ingenieurswese en konstruksie  opgedoen het, registreer hy as 'n Profesionele Ingenieur.  


Kopiereg © - EMWIN Stelsel (Pty) Ltd. - Alle regte voorbehou

“AS JY ERNSTIG IS OOR
KOSTEBESTUUR”

triangle

KONTAK ONS VANDAG!!

tuis sagteware oor ons   span  kontak ons
Gold
Gold Frame The Beginning

1972 - Die Begin